Dial Direct

5 stars
(0)
4 stars
(0)
3 stars
(0)
2 stars
(0)
1 stars
(4)
Category: Automotive

Contact Information
South Africa

Phone number: 0731624233

Dial Direct Reviews

Nonhlanhla Ndlovu May 24, 2011
2 tracking devices on the vehicle
on January 2010 i changed to Dial direct on my vehicle insurance from a previous 1, because i was not happy with Altech Net star so i spoke to the Brocker of dial direct which is Botshelo about moving to dial direct and it was fine . I told him that i have a contract with altech wich i wanted to change he said it is fine their tracker lady will handle it, after a week he called me and said all is fixed i can take my car to tracker so that they can put the device i wanted, i did that and all was ok, or so i thought. January 201received a call from alfrom altech saying that i owe them meaning i have 2 devices on the car i then called dial direct they said they will call me back, i called them every week but they have been brushing me off i cannot pay for 2 devices now they are ignoring me i do not know what to do any more,
Sannet April 28, 2011
Skelms!!
Hiermee rig ek ‘n vertoë tov hierdie eis wat deur Dial Direct afgekeur is op grond glo van my premie wat nie korrek gekelkuleer is deur Dial Direct nie deur geen bewys van vorige versekering van 7 jaar volgens Megan by Dial Direct.

Met aansoek 9 Maart 2011 het ek versoek dat my versekering moet skuif van First 4 Women na Dial Direct (ook op First 4 Women se aanbeveling) Ek het met aansoek genoem dat ek vorige versekering gehad het; niks van tydperk van 7 jaar soos nou genoem deur Megan. Ek kan nie vir 7 jaar versekering hê op ‘n voertuig wat ek vir 2 jaar ry nie. Soos ook vir consultant genoem: Vorige versekering was by Out Surance met my tydperk van my Polo classic in 2002 / 2003. Daarna het ek ‘n ou Toyota Corolla 1982 gery wat nie verskering gehad het nie eerstens was dit ‘n ou voertuig en tweedens was daar geen finansiering op die voertuig nie. Het ook genoem van vorige ongeluk waar ek op ander party se versekring geeis het. Ek versoek versekering vir my Opel Corsa 1.4i en nie my verlede wat uiteraard ook gesien mag word as diskreminasie…My Opel Corsa moes versekering hê en nie geskiedenis van vorige voertuie nie. Daarna het ek ‘n dokument toe ontvang gedateer 13 Maart 2011 met premie van R407.99 waarna daar R707.99 as aftrek order verhaal was. Op die voorgeskrewe dokument ontvang van Dial Direct was daar geen aanbeveling of vraag gerig van 7 jaar tydperk versekering weereens soos met hierdie eis se versoek uitstaande aangemeld nie. Die brief lui: History in respect of: Your answers to our questions allow us to work out your premiums and to decide if we can accept the risk of your policy or not. Below are the answers YOU gave to our underwriting questions.

Licence endorsed within the last five years = NO
Presently have vehicle insurance = NO (maar ek skakel dan om versekering te skuif van First for women na Dial Direct: duidelik oorgedra aan consultant - dus foutief vanaf Dial Direct om korrekte inligting in te sleutel First for Women moet mos deur konsultant gesien word as vorige versekering soos genoem) Gee ook inligting van vorige Out Surance versekering! Konsultant voeg ook by sys al self die inligting deurgee aan 1st for Women om die polis te kanseleer en aandui van nuwe polis by Dial Direct! Wat ek ook opgevolg het met Pauline en Ronel by 1st for women!!!
Ever had vehicle insurance cancelled or application refused = NO ( ek skakel dan om die huidige versekering te kanseleer en nuut oor te gaan op Dial Direct. En Nee geen aansoek om versekering was al aan my geweier nie) Blyk konsultante wat die vrae lys invul is onbevoeg. Hierdie vraag dui alleenlik is versekering gekanseleer of geweier!!! Nou word my eis hiervolgens afgekeur!


Geen woord van enige “previous comprehensively insured without any breaks or interruption” op skrif aangedui op die brief of ENIGE ander dokumentasie ontvang nie. Sien asb aangehegte brief van Dial Direct ontvang op datum 13 Maart 2011. En hiermee versoek ek asb dat daar aan my uitgewys word waar dit in hierdie dokument staan dat ek volgens onderskrywing nie daaraan voldoen het nie. Dokument is deeglik na gegaan na ek dit ontvang het om terugvoer te gee aan enige inligting wat foutief of onderbreek mag wees of dit wat telefonies onduidelik sou wees. Aangesien telefoniese onderhoud baie steurend en onduidelik kan wees het ek die dokument ontvang van Dial Direct deur gegaan en geen foutiewelike inligitng gevind nie en dus die brief so aanvaar as korrekte inligting soos direkte vrae direk korrek geantwoord. Ek gaan nie aanvaar dat volgens Megan telefoniese geprek ek genoem het dat ek vir 7 jaar ononderbroke versekering gehad het nie. Ek ry die voertuig dan eers vir 2 jaar. Nie ten spyte daarvan ook dat Dial Direct debiet order van my aanvaar het en daardeur bevestig dat ek as kliënt aanvaar word deur Dial Direct en risko bestuur aanvaar. Om daarby aan te heg is ek nie die een wat die premie bedrag bereken of vas maak Dus kan ek nie vir Dial Direct se binne huise bestuur / berekeninge of aanvaarding en onderskrywing verantwoordelik gehou word nie. So ook nie van skriftelike uitstuur van dokumente inligting saamgevat en gestipuleer nie. En aanvaar ook glad nie die skrewe met afkeur van Dial Direct deur polis wat foutiewelik onderskryf is en te lae premie vas gemaak is en nou weier om uit te betaal nie. Verder is Dial Direct verseker bereid om foutiewelike premie van ‘n voertuig wat nie meer verseker word nie terug te betaal maar is nie bereid om die premie te hersien / herstel en uitstaande foutiewe premie in reken en verhaal nie. Eerstens toe ek aansoek gedoen het was die kwotasie R582.14 en ek het dit nie aanvaar want dit was nog te hoog. Toe ewe skielik bied hul vir my ‘n kwotasie aan van R407.99 waarvan daar ‘n debiet order was, wat toe weer verhoog is met die volgende maand se premie van R419.97 maar debiet order van R424.77 is betaal. Weereens dit NA die voertuig ‘n afskrywing is. Dit is skelm!!!

Weereens die oomblik toe Dial Direct my premie wat deur hulself uitgemaak is ontvang het het Dial Direct my as kliënt aanvaar…Ek dink dit is skelm en wat gaan nou hieraan gedoen word? Dial Direct speel die bal net soos dit hul goed pas en dit is onaanvaarbaar en moet reg gestel word en dit deur hierdie eis uit te betaal.

Korrekte proses was gevolg met die ongeluk: Dial Direct is dadelik geskakel en Llewelyn het bevestiging van ongeluk aanvaar en eis no deur gesms en magtiging gegee vir Metro Accident Assist om my voertuig van die toneel weg te sleep aangesien dit nie in ‘n toestand was om weg gery te word nie. Tweedens het hy bevestig dat die voertuig nie na my huis gesleep mag word nie aangesien die versekering kon weier om eis te aanvaar; maar moet sonder enige onkoste na Versekring se Yard gaan. Daarna het ek ‘n sms ontvang met die Ref No 0372-11-0001-01313 wat bevestig en magtig dat my voertuig weg gesleep mag word. Wimpie van Metro Accident Assist het my huistoe geneem aangesien ek geen vervoer gehad het nie. Terwyl ons nog by my huis was het ek reeds ‘n sms ontvang wat lui: Ref No: 0372-11-0001-01313 – vehicle XGY454GP has been delivered to TGS YARD Helen St, Hermanstad… sms ontvang 12/04/2011 19:06 en Metro dienste nog by my hoe kon die voertuig reeds “delivered” wees? Hierdie was weereens bewys van inkorrekte inligting en kan gesien word as bedrog. Maar dit word ook net “onder die mat ingevee….”Die ongeluk was by die polisie aangemeld AR88/04/2011 en was deur geskakel na Megan by Dial Direct op 012-4523270

Dial Direct (weereens Megan) het my ingelig dat die voertuig wel ‘n afskrywing is vir die bedrag van R64 464 en ek ‘n bybetaling moet maak van R3750. Hoe kan ek ‘n bybetaling maak as die eis nie eers goed gekeur is nie? Wat verder meer kommerwekkend is is dat daar weer ‘n premie afgetrek is van R 424.77 op 26/4/2011 en dit na die voertuig nie meer verseker word deur Dial Direct nie. En ek gaan hierdie nie aanvaar as ‘n fout en terug betaling terug werkend vanaf Dial Direct ontvang nie. Hierdie noem ek skelm!!! Dial Direct is vinnig om premies te vat maar as dit by die uitbetaling / eis verwerking kom het hulle baie stories!!!

Wat egter kommerwekkend is is dat na Dial Direct my 21/04/2011 verwittig het (ek moes self bel en uitvind niemand sal my bel en inlig) dat die eis afgewys is op ongrondelike telefoon gesprek glo waarvan ek die bande sal laat afhaal wat verwys na 7 jaar geskiedenis van versekering uitstaande. Teenstryde skriftelike dokumente ontvang wys ander info. Skriftelike dokumente is wetlike dokumente en ek werk streng volgens dit ontvang.

Megan het my ook hierby ingelig dat ek my voertuig moet verwyder wel teen geen stoor onkostes maar die feit toe ek by die TGS YARD Helen St, Hermanstad kom moes ek verwittig word dat my voertuig nie in die voorgestelde Yard meer is nie maar reeds op 18/04/2011 na SMD Pta Wes Ref no: HTP1101037A geskuif is. En dit SONDER om my te verwittig as wettige eienaar van die voertuig.

Blyk ek word gepenaliseer oor onderbroke versekerings tydperk maar hoe kan ek versekering uitneem op iets wat ek nie het nie? Blyk ook dat Dial Direct die bal speel soos dit hom pas. Die feit dat slegs telefoniese gesprek water dra bo skriftelike dokumente uitgestuur deur Dial Direct maak ons verbruikers kliënte; wat geen verweer het nie. Dial Direct se bemarking deur te sê: dit betaal om direk te gaan… is nonsens! En dis hoe ek dit sal bemark daar buite want dit wat Dial Direct sê hul bied word nie gebied nie!. Sien ook hierdie asb as onafgehandel en ek daarop aandring om hierdie eis goed te keur op grond van wetlike afhanklike betaalde klient.

Hiermee sien ek dat hierdie eis onredelik afgekeur was en hersien sal word. Aangesien deur Dial Direct se afkeur in my eis my los met geen vervoer en uitstaande finansiering wat ek as hul klient nie kan bekostig nie. Dan nog verder bly premies verhaal van iets wat nie meer verseker moet word nie!! Dat ek as klient aanvaar is en nou met uitbetaling van eis met stories kom. En volgens inligting ontvang blyk dit duidelik dat ek nie die enigste kliënt is wat so benadeel word deur Dial Direct nie.
ailishb April 25, 2011
Insurance
Hi, We purchased insurance for our S2000 which we wanted to transfer to Dial Direct this is insurance group 20 we wanted to move it to an Audi A5 insurance group 16. According to Dial Direct the insurance had increased by over £50 and a further £40 admin fee. I wanted to use my no claims bonus as I had over 9years. I could cancel my policy but that was a £40 admin fee. After shopping around my best option was to transfer with Dial direct to the Audi and wait until the policy finished before moving to another car. Which I paid for, one checking my credit card Dial Direct had put through charges after my first conversation with them which I had not authorised. When I spoke to Dial Direct they said they had no record of them against my policy and only when I said I was going to ring the credit card company did they check further and found the charges against someone else's policy which they said was a clich in their system. Which may be paid back so I should check and let them know and ring back if they were not. I rang the credit card company who said that as I had given them my card for them to take payment when I paid for the policy my complaint was with Dial direct, the credit card company only agreed to help when I said I was not happy as they had taken unauthorised money on my card and have agreed to send a complaints form. Be careful when giving your card that the company are not keeping your card information for future use and do not do business with Dial direct.
Agroms September 7, 2010
Refusal to pay claim
My car is insured for partial business use ( can only make 10 or less trips to a customer a month). I had a car accident while at a customer 2 weeks ago and i found out today that my claim has been rejected because i was using the car for business purposes. I work from home and travel to customers maybe 1-2 times per week.. maybe.

Can someone from dialdirect please get this sorted out for me ASAP before I cancel my policy and change insurance companies.

Write a Review for Dial Direct

Rate it!
Review Title
You Review
Image
Type the numbers shown

RECENTLY UPDATED REVIEWS

The company does not honour the warranty claim and makes you pay for device repair even if you are not at fault.
permanently closed
Taxi To Heathrow & Heathrow Taxi Transfers
Chapter 7 Bankruptcy
Ride and Shine Detail
old ironsides fake id
Digital Marketing and Company Formation Services UAE | SEO and PPC Marketing
Escort ladyluck Frankfurt

REQUESTED REVIEWS

REVIEWS BY CATEGORY